headerdesktop englezawk14noi25

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

headermobile englezawk14noi25

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

Kobra

De (autor): Deon Meyer

Kobra - Deon Meyer

Kobra

De (autor): Deon Meyer

Deon Meyer word beskou as die koning van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie. 'n Mens kan skaars vinnig genoeg omblaai om sy intriges te volg. Sy rillers ondersoek die sosiale en rassekompleksiteite van sy tuisland. In Kobra word 'n beroemde Britse wiskundige ontvoer en sy twee lyfwagte doodgeskiet by 'n gastehuis in die lieflike Wes-Kaapse wynlande. Dis duidelik 'n professionele operasie, en die koeëldoppies verskaf 'n ysingwekkende leidraad: elkeen is gegraveer met die kop van 'n spoegkobra. Intussen, in die stad, gebruik 'n vaardige sakkeroller sy talent om sy suster se mediese studie te finansier. Maar hy steel uit die verkeerde sak uit en gryp die beursie van 'n jong Amerikaanse vrou wat iets uiters waardevols en gevaarliks in Suid-Afrika kom aflewer. Die sluipdief word nie alleen die teiken van die dodelike sluipmoordenaar bekend as die Kobra nie, maar hou onbewustelik ook die sleutel om 'n dodelike internasionale bedreiging te voorkom. Kaptein Bennie Griessel en sy elite ondersoekspan moet die sakkeroller én die Kobra opspoor in hierdie roman wat afstuur op 'n briljante, hartritmeversteurende slot op die voorstedelike pendeltreine. Kobra is 'n eersteklasriller van 'n skrywer wat sy ambag meer as net bemeester het.
Citește mai mult

-20%

PRP: 165.99 Lei

!

Acesta este Prețul Recomandat de Producător. Prețul de vânzare al produsului este afișat mai jos.

132.79Lei

132.79Lei

165.99 Lei

Primești 132 puncte

Important icon msg

Primești puncte de fidelitate după fiecare comandă! 100 puncte de fidelitate reprezintă 1 leu. Folosește-le la viitoarele achiziții!

Livrare in 2-4 saptamani

Descrierea produsului

Deon Meyer word beskou as die koning van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie. 'n Mens kan skaars vinnig genoeg omblaai om sy intriges te volg. Sy rillers ondersoek die sosiale en rassekompleksiteite van sy tuisland. In Kobra word 'n beroemde Britse wiskundige ontvoer en sy twee lyfwagte doodgeskiet by 'n gastehuis in die lieflike Wes-Kaapse wynlande. Dis duidelik 'n professionele operasie, en die koeëldoppies verskaf 'n ysingwekkende leidraad: elkeen is gegraveer met die kop van 'n spoegkobra. Intussen, in die stad, gebruik 'n vaardige sakkeroller sy talent om sy suster se mediese studie te finansier. Maar hy steel uit die verkeerde sak uit en gryp die beursie van 'n jong Amerikaanse vrou wat iets uiters waardevols en gevaarliks in Suid-Afrika kom aflewer. Die sluipdief word nie alleen die teiken van die dodelike sluipmoordenaar bekend as die Kobra nie, maar hou onbewustelik ook die sleutel om 'n dodelike internasionale bedreiging te voorkom. Kaptein Bennie Griessel en sy elite ondersoekspan moet die sakkeroller én die Kobra opspoor in hierdie roman wat afstuur op 'n briljante, hartritmeversteurende slot op die voorstedelike pendeltreine. Kobra is 'n eersteklasriller van 'n skrywer wat sy ambag meer as net bemeester het.
Citește mai mult

S-ar putea să-ți placă și

De același autor

Părerea ta e inspirație pentru comunitatea Libris!

Istoricul tău de navigare

Acum se comandă

Noi suntem despre cărți, și la fel este și

Newsletter-ul nostru.

Abonează-te la veștile literare și primești un cupon de -10% pentru viitoarea ta comandă!

*Reducerea aplicată prin cupon nu se cumulează, ci se aplică reducerea cea mai mare.

Mă abonez image one
Mă abonez image one
Accessibility Logo

Salut! Te pot ajuta?

X